This was the first time I photographed a wedding at Delsma Farm near Riebeeck Kasteel. Rudolph and Nina got married in Riebeeck Kasteel and after the ceremony we stopped at some iconic photography spots in the town. Really some great spots to take photos. We took the rest of the photos on our way to the venue in the farm lands. A few years ago I photographed Nina’s sister’s wedding, so it was really nice to catch up with them.
©
Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Pragtig, pragtig, pragtig Nina'kie! jy lyk awesome! Ace lyk self soos n milion bucks!!
ReplyDeleteDis foto's wat ek oor en oor en oor kan kyk. Jy en Ruds is ongelooflik en jy het soooo mooi gelyk op jou trou dag. Was n super lekker dag, en die fotos is uit en uit bewyse daarvan. XxX
ReplyDeleteMy mensie...jys pragtig!!...en die foto's ook!!die foto's wys regtig die gelukkigheid wat jy en jou hubby op julle troudag uitgestraal het!definitief meant to be :)
ReplyDeleteThis is really a nice place. You did a good shots, beautiful photos... I enjoy watching this.
ReplyDeleteWOW, STUNNING SUS!!! Charl weereens ongelooflike mooi fotos!
ReplyDeleteDie is sulke mooi fotos vriendin!! So 'n besonderse spesiale dag!! Jy was 'n stunning bruid!!
ReplyDeleteDankie dankie Charl jy is & bly maar die beste! Jy laat 'n bruid so op haar gemak voel, die neem van die foto's het werklik vinnige verby gegaan & dit is verseker foto's wat ons oor en oor kan kyk!!
ReplyDeleteBaie baie mooi en Caren het Nina nog mooier gemaak - make-up lyk great !
ReplyDeleteDie allermooiste foto's en die MOOISTE bruid OOIT!!! Nina jjy het asemrowend gelyk
ReplyDeleteWhowww Nina julle foto's is pragtig!
ReplyDeleteWeel done Charl!!