Na 200 troues die afgelope 6 jaar was hierdie verseker een van die meer spesiale troues vir my gewees.
Daar is 'n paar redes daarvoor gewees.
1. Ek het die wonderlike voorreg gehad om my vriend Anton en Nicola se troue af te neem.
2. Ek en my vrou het presies 6 jaar en 1 week gelede in dieselfde kerk getrou.
Dit
was 'n koue en nat dag gewees maar, ons was baie geseënd gewees dat ons
steeds genoeg tyd gehad het om fotos te kon neem. Hierdie is 'n groot
post van 150 fotos, so, as daar 'n foto is wat nie reg gelaai het nie,
druk asb F5 om te reload :)
Los asb 'n boodskap aan die einde van die post, dankie.
xxx
Ek het vir die eerste keer OFF CAMERA FLASH gebruik tydens 'n diens. Ek is baie gelukkig met resultaat :)
As julle nog nie Anton en Nicola se Engagement fotos gesien het nie, click HIER om dit te sien.
SERVICE PROVIDERS:
Reception venue: Eensgezind
www.eensgezind.co.za
Preparation venue: Name: Dark Chocolate Guest House
www.dark-chocolate.co.za
Make-up: Ilse van Niekerk
ilze_vanniekerk@yahoo.com
Hair: Annelize Bester / Anna-B
www.anna-b.net
Dress: Elizabeth Stockenström
www.elizabethweddinggowns.co.za
Flowers & Decor: Eensgezind
www.eensgezind.co.za
Cake: Eensgezind
www.eensgezind.co.za
DJ/Music: DJ Dean – Dean Hewitt
www.djdeansa.co.za
tOTALLY awesome they make a lovely couple. The photos are breath taking. Wish one day I will be able to afford such lovely photos for my special day.
ReplyDeleteRegards
Catherine Anderson
0829295743
Gorgeous foto's, Charl!! Regtig pragtig. Jou foto's raak net beter en beter! Lekker om 'n paar bekende gesigte te sien :)
ReplyDeleteDis 'n wenresep! Die beste fotograaf in Suid-Afrika, 'n stunning bruid en bruidegom, die perfekte venue! Dankie Charl, dat jy en Tiana ons kinders se mooiste dag so spesiaal vasgelê het, jy is 'n meester!
ReplyDeleteBaie baie baie mooi foto's en awesome venues! :)
ReplyDeleteHands down, Charl! Well done!!!! dankie julle 2!!!!!!!!
ReplyDeleteWonderlike herinneringe hier vasgelê op 'n lens. Puik! Nicola jys 'n pragtige bruid met 'n handsome "groom". Dis werklik baie mooi, welgedaan Charl. Lynn
ReplyDeleteStunning, stunning foto's!!! Wow, Nicola jy het pragtig gelyk! Wens ek kon daar wees... Ai London maar net te ver :-(
ReplyDeleteAl wat ek kan sê is FANTASTIES. Nicola jy het pragtig gelyk en BAIE BAIE GELUK julle twee !!
ReplyDeleteWOW Charl hierdie foto's is amazing!
ReplyDeleteJy gaan sukkel om hierdie te oortref! ;-)
Die detail is ongelooflik goed vasgevang!
Die dag as jy ophou mooi foto's neem, sal ek ophou DJ - nooit!!!