Hierdie was nou 'n lekker tradisionele "plaas" troue met baie gaste en 'n lekker "gees". Bennie en Charmaine het 'n lekker groot troue gehou op die wondelike EENSGEZIND. Een van die lekkerste plekke om 'n groot troue te hou, die diens, die kos, die atmosfeer en die venue is uit die boonste rakke.
Hulle het getrou op Philadelphia in die NG Kerk op die dorp. Ons het oppad na die venue so paar keer gestop om fotos te neem.
Pragtige trou rok deur: SUSAN ELLIS
Charmaine het aangetrek by RUSLAMERE
Ongelooflike make-up en hare deur HELGA
Ek love die volgende foto deur Helga se groot oorbel :)
Bennie en Charmaine kon hul trane nie keer nie...
Video deur CROSST OVER VIDEOGRAPHY
Los vir Bennie en Charmaine 'n Boodskap, click op COMMENTS.
Jis julle, dit was `n groooootttee. Die foto`s lyk FAB.
ReplyDeleteTjorts
Suz en JP
Brilliant Pic's - Good JoB!!!!!
ReplyDeleteJulle lyk absoluut stunning!!!
ReplyDeleteAlles is so perfek en die foto's is tops...
ReplyDeleteawesome fotos! Kan sommer in fotos sien hoe lekker die troue moes wees. Foto waar couple in gras staan en hulle uit hemel uit kyk is super AWESOME!
ReplyDeleteDis sooo stunning! Die fotos vertel die hele storie - al die emosies is vasgevang!! Lag tot huil.
ReplyDeleteWou met my hele hart daar gewees het Charmaintjie!
Beautiful fotos en 'n pragtige man en vrou. xx
Liefde
Carla
stunning, stunning, stunning. Charlemaintjie maak die mooiste bruid ! Jammer jy kan dit net een keer doen.
ReplyDeletePetra
wow julle het albei stunning gelyk en ek kan sien dit was 'n baie lekker en baie spesiale troue! Alles wat mooi is vir julle twee Mnr en Mev Avenant!
ReplyDeleteCornel