Search This Blog

18 April 2009 Jannie & Marise (KLEINE ZALZE)


Wedding no: 108

Wedding date: 18 April 2009
Bride preparation venue: De Hoek Getaway Gateway
Ceremony venue: Stellenbosch Moedegemeente
Photography venue: Strate van Stellenbosch, Oom Samie se winkel en Kleine Zalze
Reception venue: Kleine Zalze

Wedding planner:
Eloise Pieterse
Quintessential Wedding and Event Coordination
083 774 3450

WOW, WOW, WOW, great couple, great venue, great alles. Ek het die troue baie geniet, baie oulike mense. Sjoe, Marise het so pragtig gelyk in haar rok. Ek is mal oor die kleur van haar rok gewees. Die meeste van hul gaste was van Gauteng. Ja nee, hoekom wil jy daar trou as jy op Kleine Zalze in die Kaap kan troue, awesome venue en great kos! Ek eet elke naweek by verskillende venues, maar die kos hier sal ek verseker onthou. Die troue was baie goed gereel gewees deur Eloise van Quintessential Wedding and Event Coordination.

Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the “YELLOW” word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.






















































Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the “YELLOW” word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.

Share:

5 comments

  1. Beste Charl
    Baie dankie vir julle 'professionalism'! Dit was great om met julle te werk, julle was regtig uitstekend en die foto's se dit alles! ek sien uit daarna om in die toekoms weer saam met julle te werk!
    Eloise & Quintessential span

    ReplyDelete
  2. WOW-WOW-WOW!!!!!!!

    BAIE interessante en gedetailleerde foto's... Mal oor die natuurlike agtergrond. En ja, WAT 'n 'memorable' dag wat 2 besonderse mense met ons gedeel het. Jannie & Marise - jul het die regte forograaf gekies, verseker.

    JP & Petro Grové

    PS Veral mal oor die FUNKY FOTO :)

    ReplyDelete
  3. NOG NOOIT SO IETS GESIEN NIE - AMAZING AMAZING AMAZING!!

    Justin & Mandie

    ReplyDelete
  4. Beste Charl, Tiana & Chris!

    Baie, baie dankie dat julle ons mooiste dag met ons gedeel het. Ons sal dit altyd by ons kan hou - en dit het ewigheidswaarde!

    Julle is 'n GREAT klomp mense en het ons dag net soveel mooier gemaak!

    Dankie, dankie, dankie!

    Liefde
    Jannie & Marise Breet

    ReplyDelete
  5. Charl, jy het so 'n mooi manier om 'n moment te capture! Well done... Baie dankie dat jy hul dag so spesiaal vasgevang het!

    Blessings
    marina*

    ReplyDelete

Tell me what you think, please leave a comment. Please select the Name/URL option. Put your name in the NAME box, you don't have to worry about the URL box.

© Cape Town Wedding Photographer, Western Cape Wedding Photographer, Agapé Studio, Charl Smith | All rights reserved.
Blog Design Handcrafted by pipdig