Wedding no: 102
Wedding date: 9 Maart 2009
Bride preparation venue:
Ceremony venue: Bloubergstrand, On the Rocks
Photography venue: Beach and On the Rocks
Reception venue:
Hierdie was 'n Maandag troue. Jacques en Yolene is van Vryheid en het die naweek ARGUS kom ry, hulle het ook toe besluit om sommer dan te trou in die Kaap, geen beter plek om te trou nie. Hulle is mal oor fiets ry en daarom is die fotos by die ou fiets iets baie spesiaal. (as ek die storie reg het, het hulle mekaar ook ontmoet deur fiets ry en so aan..)
Please make some comments. There is a “COMMENT” place at the end of each wedding. Click on the “YELLOW” word “COMMENT” and leave a comment. Thank you.
CLICK ON IMAGE TO ENLARGE
Me at work.
ek hou van die sononder gangs foto`s dis baie mooi foto`s
ReplyDeletedis moeilik om tekies want als is mooi
Hannes Filander