Wedding date: 15 Aug 2009
Bride preparation venue: Kronenburg Honeymoon Suit
Ceremony venue: Strooidak NG Kerk - Paarl
Photography venue: Vredenhof
Reception venue: Kronenburg
Toe ek 13:00 vertrek het van Durbanville na Paarl, toe het die druppels nog geval, maar ons was weereens baie Geseënd gewees en die weer was great. Ek het ongelukkig geen fotos van die skoene en ander detail afgeneem nie, hulle het my bespreek om net bruid fotos te neem en die res van die dag.
Ek is mal daaroor om troues by Kronenburg te doen, great venue, great plekke vir fotos (op Vredenhof) en great kos.
Please make some comments. There is a “COMMENTS” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENTS” and leave a comment. Thank you.
CLICK ON IMAGE TO ENLARGE
Please make some comments. There is a “COMMENTS” place at the end of each wedding. Click on the word “COMMENTS” and leave a comment. Thank you.
Die foto's is pragtig!!! Eunice en Wayne, julle is stunning mense....baie dankie vir 'n fantastiese aand!
ReplyDeleteWell done, very glamoures...
ReplyDeleteDie shutterspeed en aperture is natuurlik eksie perfeksie!!!
Die lig was baie mooi en natuurlik die angles en pouse's pragtig!
NIE TE PRAAT VAN DIE BRUIDSPAAR NIE...
Well done everyone!!!
Melani
Charl
ReplyDeleteUitstekend!!!
Sal jou verseker aanbeveel.
Wayne en Eunice, jammer ek het dit gemis.
Madeleen (Hair and Makeup)